CHILD PROTECTION WEEK/KINDERBESKERMINGSWEEK 26 MEI – 1 JUNIE 2014

#ChildWelfare @CMR_Noord #SouthAfrica

**SCROLL DOWN FOR ENGLISH VERSION**

KINDERBESKERMINGSWEEK 26 MEI - 1 JUNIE 2014

(CMR Noord sal bykans 20 000 kinders in laer- en hoërskole in Pretoria, Noord Wes en Limpopo tydens hierdie veldtog bereik)

Suid-Afrika het baie goeie wetgewing in plek om kinders teen verwaarlosing en mishandeling te beskerm. Die Grondwet van Suid-Afrika maak spesifiek melding van die beskerming van kinders se regte; Suid-Afrika het reeds in 1995 die ‘United Nations on the Rights of the Child’ geratifiseer; en die Kinderwet, Wet 38 van 2005, se oorkoepelende doelwit is om altyd die Beste Belang van die Kind voorop te stel.

Waar dit die beskerming van kinders aangaan, kan geen volwassene die standpunt inneem dat dit die staat of maatskaplike werkers se verantwoordelikheid is nie. Sake word dikwels eers by maatskaplike werkers aangemeld nadat kinders al reeds emosioneel of fisies erg getraumatiseerd is.

Die beskerming van kinders is elke volwassene se verantwoordelikheid!

Aanduidings dat ‘n kind moontlik aan mishandeling blootgestel word:

Fisiese mishandeling: 

  • Dit kan die brand van ‘n kind met sigaretstompies of ander voorwerpe insluit
  • Uitermatige, onbeheerste en ontoepaslike fisiese straf van ‘n kind vir ‘n geringe oortreding
  • Onverklaarbare blou kolle wat waarskynlik deur vuishoue veroorsaak is

Ernstige fisiese verwaarlosing: 

  • Word nie vir mediese behandeling geneem nie
  • Word nie teen die elemente van die natuur beskerm nie, bv.: die kind word buite gelos in die koue, of het nie die regte kleredrag vir die weersomstandighede nie 
  • Word van geen of nie voedsame kos voorsien

Seksuele mishandeling of blootstelling: 

  • Blootstelling aan pornografie of die gebruik van ‘n kind in die maak van pornografie
  • Blootstelling aan die seksuele aktiwiteite van volwassenes
  • Seksuele misbruik van ‘n kind deur ‘n ouer of familielid, of die toelaat van die seksuele misbruik van ‘n kind deur ‘n ander persoon

Emosionele mishandeling van kinders:

  • Verbale mishandeling (die kind word sleggesê, emosioneel afgekraak, selfbeeld word afgebreek)
  • Aanhoudende dreigemente dat die ouer die kind gaan verlaat

Blootstelling aan gesinsgeweld: 

Selfs net die waarneming van gesinsgeweld teenoor sy ma of tussen albei ouers het ‘n emosioneel vernietigende uitwerking op ‘n kind

Wat kan U as lid van die publiek doen om kinders te beskerm teen verdere mishandeling? 

  • Let op na kinders in U omgewing wat moontlik baie geïsoleer leef
  • Let op na kinders wat voortdurend baie bang of verskrik lyk
  • Let op na babas of jong kinders wat aanhoudend huil, wat emosieloos voorkom of skrik vir fisiese aanraking
  • Wees bedag daarop indien kinders voortdurend vir lang ure alleen tuis gelaat word
  • Wees ingestel op kinders wat nie toepaslik aangetrek is nie, bv. dun somersklere in die winter of ‘n dik trui in die somer (om merke te verbloem)
  • Wees betrokke by U kinders se maats en let ook op na ontoepaslike seksuele optrede of praatjies
  • Indien u vermoed dat ‘n kind moontlik aan mishandeling blootgestel word, kontak u naaste welsynsorganisasie of  die polisie. Hulle het die magte om ‘n kind uit ‘n gevaarlike situasie te verwyder. 

 

Een mens kan nie elke kind in S.A. teen mishandeling beskerm nie, maar as elke lid van die gemeenskap betrokke raak, kan ons beslis ‘n groot verskil aan die veiligheid van die meeste van die kinders in ons land maak.

KINDERBESKERMINGSWEEK 26 MEI – 1 JUNIE 2014.

ENGLISH VERSION OF ARTICLE

South Africa has very good laws in place to safeguard children against neglect and abuse. The Constitution of South Africa makes specific reference to the protection of children ‘s rights ; South Africa already in 1995 the ‘ United Nations on the Rights of the Child ‘ ratified ; and the Children’s Act 38 of 2005 , the overall goal is to always keep the best interest of the child first.

Where the protection of children is concerned, all adults should take responsibility.  Cases are often reported to social workers after children have already suffered severe emotional or physical trauma. Social workers cannot ”guess” or ”know” that abuse is taking place, that is the responsibility of the public….the people that regularly come in contact with these children.

Therefore one cannot emphasize it enough: the protection of children is EVERY adult ‘s responsibility !

Indications that a child may be abused :

Physical abuse:

  • It can be burn-marks on a child (with cigarette butts or other objects)
  • Excessive , uncontrolled and inappropriate physical punishment of a child for a minor offense
  • Unexplained bruises: caused by bare hands/fists or other objects

Serious physical neglect :

  • Refusal to take a child for medical treatment
  • Not protecting a child against the elements of nature, eg: The child is left outside,  in the cold , or do not have the appropriate clothing for the weather conditions
  • Be of no or not provided with nutritious food

Sexual abuse:

  • Exposure to pornographic material or using a child in making pornographic material (videos, photographs, etc)
  • Exposure to the sexual activities of adults
  • Sexual abuse of a child by a parent or relative, or permitting the sexual abuse of a child by another person

Emotional abuse of children :

  • Verbal abuse ( the child is constantly scolded/the victim of  emotionally degrading comments/adult constantly breaking down child’s self-esteem)
  • Persistent threats that the caregiver will leave child to fend for himself
  • Exposure to domestic violence :  just witnessing domestic violence can have an emotionally devastating effect on a child

What can you as a member of the public do to protect children from further abuse ?

  • Pay attention to children in your area, especially those who seem to live very isolated lives
  • Take note of the children who are constantly afraid, hyper-vigilant or have terrified looks
  • Look at babies or young children who constantly cry and appear to dread physical contact
  • Take note of incidents where children are continuously left alone for long hours
  • Be on the look-out for children who are not appropriately dressed , eg . thin summer clothes in the winter or a thick sweater in the summer ( to hide marks )
  • Be involved in your children ‘s friends and also take notice of inappropriate sexual behavior or talk
  • If you suspect that a child may be abused , contact your local charity or police . They have the power to remove a child from a harmful or potentially dangerous situation .

 

One person cannot protect every child in SA from abuse , but if every member of the community is involved , we can definitely make a huge difference to the secure the safety of most of the children in our country.

Advertisements

One thought on “CHILD PROTECTION WEEK/KINDERBESKERMINGSWEEK 26 MEI – 1 JUNIE 2014

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s